Verantwoordelike jag vir volhoubare lewe en lewensonderhoud

Loading player...
Daar is verskillende vereistes waaraan professionele jagters moet voldoen. Dit is volgens Dries van Coller van die Professionele Jagters Vereniging van Suid-Afrika. Hy deel dat diegene wat belangstel om jagters te word, onder andere, ‘n kursus moet voltooi. Hier is Van Coller met meer…
11 Apr 2021 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min