Skattejag vir die week

Loading player...
Ons vier die Woord met 'n heerlike Bybelkennisvasvra elke week, wat ons vra uit die Bybelleesplan. Die week se skrifte: Rigters 11-21, Rut 1-4, 1 Sam 1-5, Ps 50, 89, 53,61,64,65,66,77 en 2 Kor 1 - 8
9 Apr 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min