Agri-Uur: 8 April, Prof. Johan Willemse

Loading player...
Daar bestaan groot kommer oor die finansiële vermoëns van die Landbank om finansiering aan boere te verskaf. Prof. Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom, sê dié bank is tengnies bankrot en sukkel selfs om sy krediteure te betaal. Hier is Willemse met meer hieroor…
7 Apr 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min