Kyk eers na markte voor jy met wild begin boer, sê NW-wildboer

Loading player...
Tiaan Geldenhuys, ‘n wildsboer uit die Stella-omgewing in die Noordwes sê die wildbedryf het ‘n afname in pryse vanaf 2015 ervaar, wat ‘n negatiewe impak op die wildbedryf het. Hier is Geldenhuys met meer hieroor…
4 Apr 2021 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min