Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor, gesels vandag oor Blockchain tegnologie & Crypto

Loading player...
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy behandel vandag ‘n baie interessante onderwerp, naamlik Bitcoin, Blockchain en Crypto. Hy vergelyk waardes van produkte en gee ook ‘n verduideliking van ‘n digitale kunstenaar se sogenaamde “kunswerk”, wat vir hom R70 miljoen in die sak gebring het.
2 Apr 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes