PM berig oor nuwe biosekuriteitsreels vir vee-agente en ‘n afname in wereld-melkvoorrade.

Loading player...
Nuwe biosekuriteitsreels het onlangs in werking getree vir vee-agente, maar ‘n grasietydperk is wel toegestaan tot 30 Junie vanjaar. Dit is vir die voorbereiding en die aanpassing van infrastruktuur en prosesse waar nodig. Intussen berig The Cattle Site dat die groei in wereld-melkvoorrade afneem in 2021. Volgens die berig is die raming dat die totale melkproduksie in 2021 met net ongeveer 1% sal styg.
1 Apr 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes