Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die ekonomiese gevolge van klein format, wat ‘n onderneming groot skade kan berokken. Hy vergelyk die gebeure by die Suez-kanaal en die impak wat dit op die wereld se ekonomie het. Klein jakkalsies wat groot skade aan ‘n sogenaamde wingerd kan besorg. Hy adviseer landbouers om te fokus op die menigte klein en onnodige uitgawes wat uiteindelik in totaal ‘n groot som geld kan word.
30 Mar 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes