Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor, gesels vandag oor digitale boedelbeplanning.

Loading player...
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy behandel vandag ‘n baie interessante onderwerp, naamlik digitale boedelbeplanning. Volgens Groenewald is die digitale voetspoor ‘n baie interessante terrein om te verken en kom aktiwiteite soos “digitale bates voordat jy sterf” daarin voor. Hy beveel ook verskeie webtuistes aan wat besoek kan word vir meer inligting.
26 Mar 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes