PM gesels met ‘n boervrou, Marika Strydom van ‘n plaas buite Bloemfontein en sy vertel van haar aktiwiteite deur die dag

Loading player...
Marika Strydom boer saam met haar man, Jacques, op die plaas Middelwater, buite Bloemfontein. Sy vertel hoe ‘n tipiese dag lyk op hul plaas en waarmee sy haarself besig hou. Marika het die bestuur van die aktiwiteite rondom ‘n hotel en ander fasiliteite op die terrein haar eie gemaak en sy is ook in beheer van verskeie buitelig-projekte, vir veral gesinsbyeenkomste. Sy en haar man beplan ook ‘n “Old School”-projek wat menige gaste sal laat terugverlang na hulle jeug, soos byvoorbeeld onder andere ‘n inry-teater.
25 Mar 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes