Landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, noem dat die rand die afgelope week weer versterk het teenoor die dollar. Intussen het speenkalfpryse steeds onder druk gebly en verder gedaal.. Hoenderpryse het ook effens begin styg. Varkpryse en produsente is steeds onder druk. Wat wolpryse aan betref, was daar ‘n effense daling en die sterker rand kan dit onder druk plaas. Graanpryse het intussen verder gedaal.
24 Mar 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes