PM berig oor ‘n belangrike jaarlikse skou wat weer afgelas is en ‘n storie oor ‘n bielie van ‘n ram.

Loading player...
Die Royal Skou, een van die gewildste skoue in Suid-Afrika, wat in die KZN-Middelande sou plaasvind in Oktober vanjaar, is vir die tweede jaar agtereenvolgens gekanselleer as gevolg van onsekerheid oor die Covid-19 pandemie. Ons berig ook oor ‘n reuse Meatmaster-skaapram, wat meer as 6kg by geboorte geweeg het en na ‘n paar dae alreeds ‘n gewig van 8kg bereik het.
24 Mar 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes