
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gee ‘n oorsig van die landbousektor se rol in die SA ekonomie.
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek Statistiek SA se nuutste syfers wat onlangs bekend gemaak is, oor ekonomiese groeisyfers en die Bruto Binnelansde Produk. Mare glo dat die daling in syfers beteken dat daar baie hard gewerk sal moet word om weer die goeie syfers van n paar jaar gelede te kan herhaal. Vertroue in die landbousektor was egter, volgens hom, verblydend. Mare gee ook verdere positiewe nuus en betrek ook die verbruiker hierby.