
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor
Loading player...
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy bespiegel oor die redes hoekom saadmaatskappye saamselt en voel dit kan wees oor toegang tot tegnologie of ‘n spesifieke mark wat hulle wil betree. Uitbreiding na Afrika is ‘n groot behoefte van sommige van die maatskappye. Groenewald noem die 4 groot maatskappye en hoe hulle saamgesmelt het. Hy kan gee ook sy redes hoe dit boere op grondvlak kan raak en die keuses wat hulle uitoefen.