Agri-Uur: 19 Maart, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het hierdie week ‘n daling getoon. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê hierdie daling kan toegeskryf word aan, onder meer, die navolging van die verswakking van die Australiese mark. Hier is Victor…
18 Mar 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min