PM gesles met die Hoof Uitvoerende bestuurder van die rosyntjiebedryf in SA, Ferdi Botha.

Loading player...
Ferdi Botha is die Hoof Uitvoerende bestuurder van die rosyntjiebedryf in Suid-Afrika en in vandag se aflewering gesels hy oor die bedryf se huidige ekonomiese toestande en ook lang- en korttermyn vooruitsigte. Botha brei uit oor die plaaslike en oorsese markte en ook hoe die baie reen ‘n invloed op oeste uitgeoefen het. Volgens Botha was daar skade van ongeveer 20-25% langs die Oranjerivier, wat ongeveer in randwaarde R550 miljoen beloop.
18 Mar 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes