
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die deelname van studente aan naskoolse opleiding. Hy verduidelik die onsekerheid by sekere studente oor hoekom hulle in sekere rigtings studeer. Hy verduidelik verder die verskillende teoretiese en praktiese rigtings waarin voornemende studente kan spesialiseer en gee ook leiding oor die legio inligting wat beskikbaar is.