
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskundige, gesels vandag oor wat beteken dit om reg in eie hande te neem.
Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, wat hoofsaaklik spesialiseer in grondsake, bespreek vandag die vraag: wat beteken dit om reg in eie hande te neem. Hy verduidelik wanneer is dit moontlik en verduidelik terselfdertyd ook dat die reg nie daar is om dit vir mense moeilik te maak nie, maar om die orde te handhaaf.