
PM berig oor suiwelnuus uit Australasie, onder andere melk wat tot 60 dae vars gehou kan word.
Loading player...
Volgens Dairy Global, het die Australiese maatskappy, Naturo, ‘n proses ontwikkel om vars melk vir 60 dae vars te hou. Die maatskappy verwag dat die melk alreeds in hierdie maand in supermarkte te koop aangebied sal word. In ander nuus van E-dairy News, het nuwe navorsing getoon dat Nieu-Seelandse suiwel, die laagste koolstofvoetspoor in die wereld het.