
PM berig oor nuus uit die wildbedryf.
Loading player...
‘n Interessante studie deur die Universiteit van Pretoria, dui daarop dat die massa-vrektes van ongeveer 350 olifante in Botswana verlede jaar, toegeskryf kan word aan die omheinings van die diere. Volgens die studie was die beperking van varswaterbronne een van die grootste oorsake van die vrektes. Intussen, in ander nuus, word die bedrywighede van ‘n seekoei naby woonbuurtes in Pretoria en Johannesburg, deur ‘n hommeltuig dopgehou.