Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit bespreek die jongste syfers speenkalfpryse.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die jongste speenkalfpryse. Die invloed van speenkalfpryse en die ooraanbod beteken dat pryse noodwendig moet val. Goeie reen in somerreengebiede het veroorsaak baie produsente dat kuddes gebou het en die aanteel van vee was ‘n groot faktor . Namibie se invloed is ook ‘n faktor om mee rekening te hou, terwyl voerkrale ook ‘n bepaalde invloed gaan uitoefen.
9 Mar 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes