PM berig oor riglyne vir landbouers oor onwettige jag met honde.

Loading player...
Onwettige jag met honde is ‘n groot probleem in die landbousektor en daar word dikwels nie baie daaroor in die media berig nie. Produsente moet weet wat hulle te doen staan en ingelig wees of hulle onwettige jaghonde mag skiet en wanneer noodweer as verweer gebruik kan word. Verder is daar ook riglyne oor die vervolging van onwettige jagters, en landbouers word aangemoedig om Agri SA se plaastoegangsprotokol te kan toepas.
8 Mar 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes