Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor, gesels vandag oor Bitcoin en Blockchain.

Loading player...
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandag gesels hy oor ‘n interessante en omstrede onderwerp, Bitcoin en Blockchain.
4 Mar 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes