PM gee praktiese riglyne hoe absesse by skape en bokke reg bestuur kan word.

Loading player...
Die boek "Diseases and Parasites of Sheep and Goats in South Africa" beskryf die vernietigende uitwerking van absesse by skape en bokke, asook op die produsent se inkomste. Hierdie probleme kan egter reg bestuur word met die regte riglyne. In vandag se nuusinsetsel kyk ons na bestuurspraktyke en -protokolle wat toegepas kan word om die landbouer hiermee te help. Dit wissel van wenke oor skoon skuurvloere tot skoon oorpakke vir skeerders.
4 Mar 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes