Landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, noem dat die rand die afgelope week teenoor die dollar, in die sogenaamde verkeerde rigting beweeg het. Intussen het stoorlampryse sywaarts beweeg. Lam- en speenkalfpryse het gedaal, maar die vraag daarna is steeds hoog. Hoenderpryse het oor die algemeen gedaal. Varkpryse het ook gedaal en produsente is onder druk. Wat wolpryse aan betref, was daar ‘n effense styging. Graanpryse het intussen gestyg.
3 Mar 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes