
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit bespreek die jongste begrotingsrede van die Minister van Finansies
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die jongste begrotingsrede van die Minister van Finansies, Minister Tito Mboweni. Volgens Mare is daar sekere positiewe aspekte soos die hulp vir Landbank en die aanstelling van ‘n groot aantal landbou-voorligters. Aksynsbelasting vir tabak- en alkoholprodukte plaas egter produsente onder meer druk. Sosiale toelaes se styging is baie klein en behoort nie ‘n groot invloed op die sektor uit te oefen nie.