
PM berig onder andere oor ‘n nuwe suiwelreus vir Suid-Afrika en vooruitsigte vir veevoer in 2021.
Loading player...
Volgens Agri Orbit is daar ‘n effense groei in die vraag na vleis, hoofsaaklik as gevolg van die verwagte toename in bevolkingsgroei. Daar word ook berig oor Suid-Afrika se nuwe suiwelreus, Dairy Group, wat Suid-Afrikaanse suiwelprodusente se ervaring met Coega Dairy se kostedoeltreffendheid en kennis kombineer.