PV : Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor, gesels vandag oor ‘n baie interessante onde

Loading player...
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandag gesels hy oor ‘n interessante onderwerp, virtuele heinings vir beeste.
26 Feb 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes