PV: PM berig oor vooruitsigte in die markte, asook die vleisbedryf in Brittanje wat ‘n hupstoot kry.

Loading player...
Die IMF het in sy onlangse verslag ‘n positiewe vooruitsig voorspel met ‘n ekonomiese groei van 5% wat verwag word. Daar word ook voortgesette verandering in die manier waarop verbruikers koop en verbruik, voorsien. Intussen het ‘n veldtog ter ondersteuning van die rooivleisbedryf in Brittanje, 9,8 miljoen pond opgelewer. Die groei in inkomste, verteenwoordig die verkoop van bykans 750 ton beesvleis.
24 Feb 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes