
PV: PM berig oor suksesvolle natuurbewaringsprojekte.
Loading player...
Danksy omgewingsbewaarders het die eens uitgedunde getalle van buffels langs die Zambesi, wonderbaarlik herstel. Getalle het geleidelik begin toegeneem na geweld in sekere lande. Danksy die herstel van die natuurlike orde, is ‘n toename van 3000% in alle spesies opgemerk. Intussen het African Foundation groot prysgeld uitgeloof om nuwe oplossings te vind wat natuurbewaring ‘n hupstoot kan gee teen omgewingsprobleme.