
BrandMAX: Plumbers Depot
Loading player...
Plumbers Depot se bemarkingsbestuurde, Danie Bosman, deel wat die waarde van ‘n bemarkingsprogram soos OFM se brandMAX is en wat dit vir hulle as ‘n besigheid beteken. Hy vertel ook hoe die pandemie hulle bemarking beinvloed het.