Die Real Brêkfis

Die Real Brêkfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl bring daagliks vir jou getuienisse en stories wat hoop bring. Skakel daagliks rondom 07:40 in vir jou nuutste storie.
Daily English South Africa Christianity
124 Episodes
120 – 124

Onderhoud met Alicia Lamprecht (kind wat in voertuig wat gekaap is)

Die afgelope naweek was ‘n vier maande oue dogtertjie in haar pa se kar toe dit gekaap is. Ons is baie dankbaar dat sy teruggevind is. Die voorval herinner ons aan wat 3 jaar gelede op 14 September 2021 gebeur het. Alicia Lamprecht het iets soortgelyk beleef toe haar voertuig…
19 Jul 2024 2AM 8 min

Storie van hoop I Rene Pretorius I Oorkom vrees

Vir 20 jaar lank het Rene Pretorius as pastoor mense gehelp om hulle vrees te oorkom voordat sy haar eerste angsaanval gehad het. Hier moes sy leer om God te vertrou om haar te help.
23 May 2024 1AM 3 min
120 – 124