GROOTfm 90.5 Sondae Gospel

Sondae Gospel

Gesprekke wat op Sondae deur Jennifer Myburgh (06:00 tot 09:00) en Zander van der Westhuizen (17:00 tot 21:00) tydens die onderskeie Gospel-programme gefasiliteer word.
Sluit ook die maandelikse Bybelreeks (Die Bybel: Gister en Vandag) met Zander en Prof Chris de Wet in.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality
44 Episodes
40 – 44

EPISODE 4 - 12 FEBRUARIE - Antieke tye se verstaan van geld

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die antieke tye se verstaan van geld. Hulle kyk na hoe geld gefunksioneer het in die konteks van die Bybel en veral die Nuwe Testament. Hulle deel ook ’n paar interessante feite vanuit die nuutste…
12 Feb 2023 33 min

EPISODE 1 - 13 NOVEMBER 2022 (19:00 - 20:00)

In hierdie afskopprogram kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Die onderwerp wat bespreek word hanteer die woord “goedhartigheid” se afkoms. Goedhartigheid is deel van die vrug…
13 Dec 2022 32 min
40 – 44