Jeremia 29:11 - Want ek ken die planne wat Ek vir julle het, spreek die HERE, beplan om julle te voorspoedig en julle nie te kwaad nie, planne om julle hoop en toekoms te gee. (NIV)
Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.
Johannes 3:16: Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. (2020 Vertaling)
Lukas 2:6-7: Terwyl hulle daar was, het die tyd aangebreek dat haar kind gebore moes word, 7en sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. Sy het Hom in doeke toegedraai en in ‘n krip neergelê, omdat daar nie vir hulle plek in die herberg was nie. (2020…
1 Johannes 5:11: En dit is die getuienis: dat God die ewige lewe vir ons gegee het, en dié lewe is in sy Seun. (2020 Vertaling)
15 Dec 2023 12AM
2 min
600 – 620
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.