Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
942 Episodes
280 – 300

Clement Martin - LUKAS‬ ‭1‬:‭68

Prys die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk opgesoek en hulle gered. LUKAS‬ ‭1‬:‭68‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
18 Dec 2024 10PM 1 min

Lynette Beer - JESAJA‬ ‭40‬:‭3‬

'n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die Here; maak gelyk in die wildernis 'n grootpad vir onse God! JESAJA‬ ‭40‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
17 Dec 2024 10PM 1 min

Neville D - JESAJA‬ ‭11‬:‭2

en op Hom sal die Gees van die Here rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van die Here. JESAJA‬ ‭11‬:‭2‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
16 Dec 2024 10PM 1 min

Peter Kotze - ROMEINE‬ ‭15‬:‭13

En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof. ROMEINE‬ ‭15‬:‭13‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Dec 2024 10PM 1 min

Mike Potgieter - Johannes‬ ‭3‬:‭16

Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. Johannes‬ ‭3‬:‭16‬ ‭AFR20‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
12 Dec 2024 10PM 1 min

Henry Pike - Lukas 2:10

maar die engel het hulle gerusgestel: “Moenie bang wees nie!” het hy gesê. “Ek bring vir julle goeie nuus wat groot blydskap vir almal inhou! LUKAS‬ ‭2‬:‭10‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
10 Dec 2024 10PM 1 min

Gretha Wiid - Johannes 1:14

En die Woord het mens geword en by ons kom woon. JOHANNES‬ ‭1‬:‭14‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
9 Dec 2024 10PM 2 min

Benescke JV Rensburg - Mattheus 1:23

Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmanuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons. MATTHÉÜS‬ ‭1‬:‭23‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
8 Dec 2024 10PM 1 min

Liomee Vosloo - Romeine 12:11

Moenie traag wees in julle toewyding nie; bly geesdriftig; hou vol om die Here te dien. Romeine‬ ‭12‬:‭11‬ ‭AFR20‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
5 Dec 2024 10PM 1 min

Gretha Wiid - Filippense 1:6

Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom. FILIPPENSE‬ ‭1‬:‭6‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
4 Dec 2024 10PM 2 min

Erastus Beukes - Galasiers 6:9

Laat ons daarom nie moeg raak om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die regte tyd oes. Galasiërs‬ ‭6‬:‭9‬ ‭AFR20‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
3 Dec 2024 10PM 1 min

Lynette Beer - Jesaja 40:31

Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag. JESAJA‬ ‭40‬:‭31‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
2 Dec 2024 10PM 2 min

Henry Pike - Kolossense 3:23

Wat julle ook al doen, werk met geesdrif, soos vir die Here, en nie soos vir mense nie. Kolossense‬ ‭3‬:‭23‬ ‭AFR20‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
1 Dec 2024 10PM 2 min

Peter Kotze - HEBREËRS 11:1

DIE geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. HEBREËRS 11:1 AFR53
26 Nov 2024 10PM 1 min

Mariette Loubsher - Hebreers 11:6

As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon. HEBREËRS 11:6 NLV
24 Nov 2024 10PM 1 min

Liomee Vosloo - Johannes 3:16

God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. JOHANNES 3:16 NLV
21 Nov 2024 10PM 1 min
280 – 300