Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Bemarkingsbestuurder by John Deere, Lucas Groenewald sluit by Yolanda Maartens aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens John Deere ook…
Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Lize Marie van Bloem Veeprodukte sluit by Pulane Nel Sekepe aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens Bloem Veeprodukte ook…
Charlene Badenhorst, the owner of the first woman-owned agri equipment dealership in the country, recently shared her success story on the Business Hour…
Dr Stoffel du Toit, eienaar van die plaas Smousdam buite Hopetown in die Noord-Kaap, sê omdat Suid-Afrika ‘n land is wat van tyd tot tyd droogte ervaar, kan turksvyblare in veevoer omskep word vir beeste en skape in tye van skaarste.
Met die jagseisoen om die draai is Ivon Kordom, eienaar van die Fredericksfontein-plaas in Koffiefontein in die Vrystaat, besig om sy plaas vir jagters voor te berei. Hy sê hulle wil graag wildprodukte oorsee uitvoer en dat hulle uitsien na die jagseisoen.
Cyril Viljoen gesels met Christo Jonck van Caritas Gemeenskapsfokus in Kimberley. Caritas Gemeenskapsfokus verskaf onder andere berading vir boere wat gebuk gaan onder droogte en maak die publiek bewus van die droogte in dele van die Noord-Kaap.
Maria Kastoor, ‘n skaapboer in die Calvinia-omgewing in die Noord-Kaap, raai vroue aan wat sukkel om werk te kry of wat weens die Covid-19 pandemie hulle werk verloor het, om hul eie boerderye aan te pak. Dit, omdat landbou, “virewig sal bly staan.”
‘Ek het ‘n boervrou sien dans’ was die inspirerende tema van Igno van Niekerk, ‘n skrywer en passievolle fotograaf, se praatjie onlangs by ‘n boervroudag op die plaas Hondeblaf buite Petrusville in die Noord-Kaap. Hierdie samekoms was vir hom besonders omdat hy self op ‘n plaas grootgeword het en aanskou…
Retha van der Westhuizen, ‘n melkboer van Boshof in die Vrystaat, is een van die boere in sentraal Suid-Afrika wat in Augustus verlede jaar deur verwoestende veldbrande geraak is. Van der Westhuizen, ook bekend as ‘Ann the Calf Lady’, is tans besig om haar kudde weer op te bou.
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Jaco Burger, ‘n boer in die Wepener-omgewing in die Vrystaat, het verlede week die toekenning vir Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar ontvang. OFM-nuus het met hom en sy vrou, Marlize, gesels…
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Een persoon wat dank betoon het deur te doen is Marzahn Botha, ‘n vryskut-fotojoernalis en toergids wat onlangs ‘n fotoboek ‘Lafenis in die Droogte’, uitgegee het…
It’s Thank You Thursdays on OFM on OFM and we’re taking our hats off to the unsung heroes of Central South Africa – the farming communities, who keep us fed… One such a changemaker is, Rethabile Ngwenya from North West, who says she is on a mission to make agriculture…
Charl Saunderson, ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap deel so bietjie inspirasie met die landbouers van Sentraal SA…
It’s Thank You Thursdays on OFM on OFM and we’re taking our hats off to the unsung heroes of Central South Africa – the farming communities, who keep us fed… One such a changemaker is Rethabile Ngwenya, a young farmer from North West, who strives to empower the youth and…
Op ‘n plaas in die Bo Karoo is Lynette van der Merwe hard besig met naaldwerk, want nie net dis haar passie nie, sy het ook Pramberg Quilting op die been gebring om ander vroue te bemagtig…
Now, the following may seem like something from fantasy like Harry Potter… Annie Roux operates, wait for it… a snail farm… And, she says, the payoff for a patient farmer, is worth the wait…
7 Apr 2022
1 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.