GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
260 – 280

#DieGROOTBrekfis Kaptein Johan van Dyk

Kaptein Johan van Dyk, Woordvoerder van die Tswhane Distrik het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor dinge waarvoor jy op die uitkyk moet wees tydens die feesgety. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
28 Nov 2024 16 min

#DieGROOTBrekfis Mia le Roux

Mia le Roux het op #DieGROOTBrekfis vinnig ingeloer om te vertel hoe dit nou met haar gaan na sy van Mej. Heelal moes onttrek agv. "Vertigo". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Nov 2024 7 min

#DieGROOTBrekfis Craig Poultney

Ruben en Charonike het met Craig Poultney van OR Tambo "Air Traffic Control" gesels. Luister gerus as jy dit gemis het
15 Nov 2024 28 min
260 – 280