Pieter Koen pak sy tasse en verhuis eersdaags saam met sy hele gesin na Houston Texas en hy het vinnig by die #DieGROOTBrekfis ingeloer om te gesels oor sy besluit om te verhuis. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Andries Lombaard het baie laat in sy lewe die geleenthede gekry om 'n passie sy nuwe groot besigheid te maak en ook sy droom bewaarheid om Helikopter lisensie te voltooi. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Oom Angus Buchan het met Ruben en Charonike gesels oor die nuwe dokumentêre reeks, The Making of Angus Buchan, wat nou op newroad.app beskikbaar is. Luister gerus weer.
Eon de Vos het op #DieGROOTBrekfis gesels oor sy inhuldiging by die SA Radio Toekennings se heldesaal en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Santi Britz het haar storie van hoop en oorwinning met Ruben en Charonike kom deel as deel van Suid-Afrika se 16 dae van aktivisme. Sy gesels ook oor hoe 'n rubbereendjie die inspirasie was vir iDuc (Initiative for Dedicated Upliftment and Care), 'n projek wat slagoffers bystaan en bewusmaking skep…
Steve Hofmeyr en Liezel Pieters het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Rooisee". Luister gerus weer hier.
28 Nov 2024
21 min
240 – 260
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.