Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
241 Episodes
240 – 241

Inenting teen Covid-19, ja of nee?

Jannie Pelser gesêls met dr. Tanya van Wyk van die Universiteit van Pretoria oor of gelowiges `n keuse het wanneer dit by inenting teen Covid-19 kom, aldan nie. Dr. Isak Burger gee Perspektief oor die vele bekommernisse wat in die harte van sommige van God se kinders leef oor inenting,…
20 Jan 2021 52 min
240 – 241