Prof Andre Duvenhage, dr Koos van der Merwe en Past Gary Kieswetter neem ons op reis

Loading player...
Politieke kommentator Prof Andre Duvenhage gesels oor die poletieke landskap.
Dr Koos van der Merwe, lid van die bekende groep Prophet gesels oor hul nuwe album.
Gary Kieswetter help ons om God se stem in hierdie tyd te hoor.
5 May 2021 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Alle oë op die Midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Prof. Barend Prinsloo, Roland Henwood en Dr. Oscar van Heerden, gesels oor die Midde-Ooste en hoe die konflik tussen Iran enersyds en Israel, met die ondersteuning van die VSA, andersyds gaan uitspeel
11 Mar 53 min

Misdaad in SA & Midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Willem Els, Herman Pretorius en Karin van Eck, gesels vandag weer oor die misdaad in SA en wat tans in die Midde Ooste aan die gang is
4 Mar 54 min

STAATSREDE 2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026
18 Feb 54 min