Perspektief gesels oor die moontlikheid van n kabinetskommeling, oor Covid-19 asook oor die gebeure in KZN en Gauteng

Loading player...
Prof Dirk Kotze gesels oor die moontlikheid van n kabinetskommeling
Dr Angelique Coetzee gesels oor Covid-19
Ds Hendry Tromp van PE gesels oor die plundering van die afgelope dae
28 Jul 2021 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die Wederkoms en Geopolitieke Geweld

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg & Dr. André van Niekerk, vra vandag die deurslaggewende vraag: moet ons onsself gereed maak vir die immanente verskyning van die Koning van die heelal?
22 Apr 50 min

Is Christene Pasifiste of Passiviste?

Jannie Pelser en gaste, Prof. Fanie Snyman, Dr. Eugene Fortein en Prof. Abel Esterhuyse gesels oor die tema: Is Christene Pasifiste of Passiviste? ’n Teologiese en Geopolitieke perspektief op geweld
15 Apr 50 min

Het die wêreld sy hart verloor?

Jannie Pelser en gaste, Gert van der Westhuizen, Dr. Braam Hanekom en Dr. Andre Bartlett gesels oor die vraag wat vandag voorstaan: het die wêreld sy hart verloor? Of, dalk meer direk vir ons tyd: het die maghebbers en nasies van hierdie aarde die plot totaal verloor in hul jag…
8 Apr 52 min