Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,037 Episodes
520 – 540

Jaco Strydom: nie maklik nie maar die moeite werd

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Nie maklik maar die moeite werd.”
11 Jun 2024 1AM 2 min

Listener Messages

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
10 Jun 2024 1AM 10 min

Helmut Meijer on Psalms 31:5

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer is back and today he explains the rich and beautiful Hebrew background behind the last words of Jesus on the cross, as prophesied in Psalm 31:5 - “Into your hands…”
10 Jun 2024 1AM 5 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
7 Jun 2024 1AM 16 min

Andie Steele Smith: Seasons of life

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “Seasons of Life” from Eccl 3
7 Jun 2024 1AM 5 min

Alta Strauss woeker werklik!

Janine van Niekerk gesels met Alta Strauss. Hierdie multitalentvolle digter en motiveringssprekende bondeltjie energie is ook nou deel van ‘n eenmaligevertoning Kelber & Strass in die Senotaafsaal wat hulle binnerkort aanbied.
6 Jun 2024 2AM 19 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Flaminke

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Andrew Buitendach oor Flaminke, en ons Rom 1:20 hulle 😉
4 Jun 2024 1AM 7 min

Jaco Strydom: my onmiddelike gebed

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “My onmiddelike gebed.”
4 Jun 2024 1AM 1 min

Sermon feedback for the week

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
3 Jun 2024 1AM 10 min

Helmut Meijer on Jesus in Malachi 4

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer is back and today he explains the rich and beautiful Hebrew background behind the last prophecy about Jesus in the old testament – in Malachi 4.
3 Jun 2024 1AM 5 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
31 May 2024 1AM 13 min

Lynette Beer: Die oomblik van nou

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die oomblik van nou” uit Ps 118:24
30 May 2024 1AM 4 min

Ps Benjamin Ardé - Pray4SA 21 Day fast

Janine van Niekerk is speaking to Ps Benjamin Ardé from #PrayforSA about the national fast they had called out over SA from 8 – 28 May leading up to today. We need some feedback on how this went?
29 May 2024 1AM 19 min

Huweliksfokus: die waarde van 'n gesinsbouprojek

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Die waarde van ‘n gesinsbouprojek.”
29 May 2024 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Moordwalvis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Marinebioloog, Mariëtte Wheeler oor die Moordwalvis wat toe nou nie…
28 May 2024 1AM 9 min

Jaco Strydom: Die ja wat die meeste saakmaak

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die ja wat die meeste saakmaak.”
28 May 2024 1AM 1 min
520 – 540