Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,247 Episodes
2040 – 2060

Romeine 1:20 - God openbaar in grond

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met grondkundige, Corrie van der Westhuizen, oor … grond, en ons…
21 Jun 2021 5AM 5 min

Godsightings for the week

When the world wonders whether we serve a good God, or even if our God exists, then we share our testimonies, and no one can refute it. Our Godsightings are our experiences of this past week, and you can listen to them right here:
18 Jun 2021 2AM 16 min

Skattejag

Ons vier die Woord met ses heerlike Bybelkennis vrae lewendig op die lug, terwyl ons luisteraars inspring in die antwoorde saam soek en vind.
17 Jun 2021 5AM 20 min

Andie Steele-Smith - Your identity

Andie Steele-Smith (known as the gang pastor), is speaking about your identity as son or daughter of God the Father, referring to Ps 139:13-14.
16 Jun 2021 11PM 5 min

Tema van die Dag: Hou gebed eenvoudig

Wynand en Janine gesels oor hoe gebed nie die Here hoef te beïndruk nie, en hoe geloof soms 'n probleem kan wees in jou gebedspad met die Here.
16 Jun 2021 2AM 8 min

Andie Steele-Smith has huge liberation dreams

Janine is speaking to Andie Steele-Smith about his work with the gangs in the Cape and the new farm the ministry has acquired to remove these men from the gang culture they need to overcome.
16 Jun 2021 1AM 23 min

Case - SA Chantelle Blokdyk

Wynand spoke to Chantelle Blokdyk from Case SA - #Parental talk. The internet porn pandemic and our children and the work the Centre against sexual exploitation does. Their mission and vision.
14 Jun 2021 4AM 21 min

Godsightings for the week

A Godsighting is where you recognise that the good in your life comes from God, and you tell the world about it, so that they may see what you see too. These are our testimonies for this week…
11 Jun 2021 3AM 19 min

Ons dans voor Jesus!

Janine gesels met dansinstrukteurs, Liese Prinsloo en Michelle Dreeckmeier (mede-hoof en ballet onderwyseres van die Pro Arte Junior Dance Academy) oor die vreugde en hulle ervaring van dans, hulle pad met Jesus en dansklasse vir oor 40’s.
10 Jun 2021 7AM 23 min

Dr Gustav Gous - teenwoordigheid

Dr Gustav Gous verduidelik hoe die Here se teenwoordigheid juis die verskil maak, net soos ons ouers se teenwoordigheid langs die sportveld het. Hy verwys na 1 Kronieke 16:8- om duidelikheid te gee.
9 Jun 2021 5AM 4 min

Mandi Hart - conquering fear

Janine is talking to author, speaker, and mother, Mandi Hart, who is currently presenting her Focus on the Family Parenting World Changers tour. Today we are specifically focussing on Overcoming Fear as a theme.
9 Jun 2021 4AM 17 min

Lynette Beer - Vra vergifnis en gaan voort

Lynette Beer verduidelik hoedat skuldgevoel jou by belydenis moet bring sodat jy vergifnis kan ontvang en vry voort kan gaan. Dit moet jou nie bly ry nie. Jesaja 43:25 staaf haar punt.
9 Jun 2021 12AM 4 min

Tema vir die Dag: As jy aangekla word

Openbaring 12:10 sê: Toe hoor ek 'n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God,…
8 Jun 2021 4AM 8 min
2040 – 2060