Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,688 Episodes
640 – 660

Ds Willie van Rensburg (1)

Johann Els gesels met Ds Willie van Rensburg, voormalige Hoof Uitvoerende Bestuurder van Radiokansel.
17 Jan 2024 9AM 10 min

Ps Japie Venter: Sy krag vir Sy alles

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God se krag vir Sy alles” uit Fil 4:13.
16 Jan 2024 10AM 4 min

Pastoor Peet van Kraayenburg vertel

Johann Els gesels met Pastoor Peet van Kraayenburg oor s yen sy gesin se evangelistiese bediening en sommer sy eie getuienis ook.
16 Jan 2024 9AM 16 min

Jannie Putter: wat is jou plan?

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering met die tema: “Wat is jou plan?” gebassseer op Habakuk 2:2 "Skryf neer jou visioen..."
14 Dec 2023 10AM 3 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
13 Dec 2023 10AM 5 min

Kalaharistories: ons weg oopmaker

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons Weg oopmaker” uit…
12 Dec 2023 11PM 6 min

Ps Japie Venter: geniet jou werk

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Geniet jou werk” uit PREDIKER‬ ‭5:18‬ ‭NLV‬‬ En as God aan mense rykdom en besittings gee, en die vermoë om dit te geniet, is dit ook ’n geskenk uit sy hand dat…
12 Dec 2023 10AM 3 min

Natasha Joubert: die Here bly getrou

Johann Els gesels met Natasha Joubert. Sy is deur baie onlangs, maar gaan voort om saam met die Here die pad te stap, en het ook die lied “Kersfees in my” saam met Mari Lots vrygestel die maand.
12 Dec 2023 9AM 15 min

Wynand du Preez - Afhanklikheid van God

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Vandag se tema: Afhanklikhied van God
12 Dec 2023 9AM 4 min

Kalaharistories - Kleinkoos en sy krag-kry dag

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kleinkoos en sy krag-kry-dag”…
7 Dec 2023 10AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
6 Dec 2023 10AM 5 min

Andrew de Vries se plaasaanval getuienis

Johann Els gesels met Andrew de Vries. Hy is die besturende direkteur van Koelenhof-wynkelder buite Stellenbosch en gesinsman. Hy getuig oor 'n dag waarin hy letterlik teen die "bose" moes baklei, maar ook die wonderwerke wat God kom doen het.
6 Dec 2023 9AM 16 min

Kersfees Skjouspel - Arina de Witt

Ons skop die program af met alles wat jy moet weet rondom die Kersfees Skouspel wat die 17de Desember plaasvind en ons het selfs kaartjies om te saai. Arina de Witt is een van die kunstenaars wat deelneem, en sy vertel ons meer.
6 Dec 2023 9AM 12 min

Ps Japie Venter: om in God te wandel

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om in God te wandel” uit EFÉSIËRS‬ ‭4:1‬ ‭AFR53‬‬ "EK vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,"
5 Dec 2023 10AM 3 min
640 – 660