Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,713 Episodes
1380 – 1400

Jakkie van der Colff - Fietsry met betekenis

Johann Els gesels met Jakkie van der Colff oor hoe hy d.m.v. allerhande fietsgedrewe uitdagings, sy depressie oorkom het, en nou weer gaan ry ten bate van bewustheid van ons erfenis.
7 Dec 2021 10PM 20 min

Kalaharistories - Mensegoed soos ek en jy

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Mensegoed soos ek en jy” uit Ps 33:12…
1 Dec 2021 5AM 7 min

Gideon Swart - Kies dankbaarheid

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy kyk na die welbekende Johannes 10:10 om te verduidelik hoe ons moet fokus op dankbaarheid na hierdie rowwe jaar.
30 Nov 2021 11PM 4 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
30 Nov 2021 11PM 5 min

Charles van Onselen

Charles van Onselen verwys na ‭‭PSALMS‬ ‭91:2‬ ‭AFR53‬‬ met sy tema: HARDLOOP NA VADER “Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.”
30 Nov 2021 11PM 4 min

Stass van Onbeskaamd oor "God veg vir my"

Johann Els gesels met Stass van Onbeskaamd oor hulle pad deur die pandemie, ouerskap en ook hulle nuwe CD wat so pas die lig gesien het – God veg vir my.
18 Nov 2021 11PM 14 min

Ps Nathasha van Tonder encourages others to arise

Johann Els is speaking to Ps Nathasha van Tonder. Evangelist, Motivational Speaker, Mother, whose heart is for reaching the lost, empowering woman, equipping church and business leaders.
18 Nov 2021 4AM 15 min

Koben Hofmeyr - ten spyte van alles!

Johann Els gesels met Koben Hofmeyr wat sy prestasie as “Triegie van die jaar”, drie jaar na sy verlammende nekbesering, nie net as ‘n eer sien nie, maar as ‘n wonderwerk van die Here.
17 Nov 2021 2AM 25 min

Charles van Onselen - Gestuur

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Gestuur” uit Jesaja 6:8 “Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?”…
17 Nov 2021 2AM 6 min

Kalaharistories: Soos 'n wolk

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Soos ‘n Wolk” uit Ps 139:14,17 NLV
16 Nov 2021 11PM 3 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
16 Nov 2021 11PM 5 min

Gideon Swart - Fokus op nou t.s.v. die einddoel

Gideon Swart kyk na Paulus se skeepsreis na Rome in Handelinge 27:22 as 'n voorbeeld van hoeveel geleenthede mens het tydens jou reis... Alles gaan nie net oor die einddoel nie, daar is nou al werk!
16 Nov 2021 4AM 3 min

Sarie de Jager - Call Her Blessed

Johann Els gesels met Direkteur en stigter van Call Her Bessed, Sarie de Jager van Campus Crusade for Christ. Call Her Bessed is ‘n tydelike veilige hawe vir Ma’s en hulle kinders wat verwaarloos of verweer is, wat dan aan hulle basiese behoeftes voorsien en hulle beraad, en selfs vaardigheidsopleiding…
11 Nov 2021 11PM 15 min

Deirdre Steenekamp - Two Left Feet

Johann Els gesels met Deirdre Steenekamp oor Two-Left-Feet, ‘n nie-winsgewende maatskappy wat ten doel het om fondse in te samel vir leerders met ATS [Aandagtekortsteurnis], ATSH [Aandagtekortsteurnis met hiperaktiwiteit] en OSV [Outisme Spektrum Versteuring].
10 Nov 2021 11PM 15 min

Kalaharistories - sonder sukkel, sonder sweet

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Sonder Sukkel, Sonder Sweet” uit Klaagliedere 3:40 in…
10 Nov 2021 1AM 6 min
1380 – 1400