Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,713 Episodes
1300 – 1320

Ps Jenny Pillay's heart for Israel

Johann Els is speaking to Ps. Jenny Pillay about her heart for Israel and her involvement in “God’s Global Watchmen on the Walls of Jerusalem”. She will be at the Salem Biblical Garden in Paarl, Sat 14 May. Bookings: Zhaan 082 537 4300.
10 Mar 2022 3AM 9 min

Kalaharistories - Kragteloos

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is Kragteloos uit Johannes 1:4-5
8 Mar 2022 11PM 4 min

Radiokansel Golfdag: Dwain van Rensburg

Radiokansel bied op 8 April ‘n Gholfdag by Wingate Park Country Club aan. Johann Els het vir Dwain van Rensburg van Pulpit Sport op die lyn om ons meer daaroor te vertel.
8 Mar 2022 11PM 12 min

Gideon Swart - Beweeg in die regte rigting

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy sê "Beweeg in die regte rigting" en verwys hy na Jesaja 30:21: "en jou ore sal 'n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links…
8 Mar 2022 5AM 4 min

Corrie Saayman - terugvoer uit Rusland se strate

Jannie Pelser gesels met ‘n sendeling uit Rusland. Sy naam is Corrie Saayman, en ons wil weet wat op grondvlak aan die gang is, hoe die oorlog die mense beïnvloed en hoe Jesus in dit alles inpas.
6 Mar 2022 11PM 18 min

Cherene Short oor vroue en leierskap in Afrika

Johann Els gesels met Cherene Short oor hoe hulle ‘n span vroulike Studente van Suid Afrika tot by die ewenaar in Kenya vat, deur 7 lande, 10 000 km, 21 dae van 1 – 21 Julie om by elke universiteit in elke land vroue aan te moedig om hulle leierskap…
6 Mar 2022 11PM 15 min

Gateway News 2 Mar

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
2 Mar 2022 3AM 5 min

Kalaharistories - By die split

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "By die Split" uit Jakobus 4:8
2 Mar 2022 3AM 4 min

Mathys van der Vyver - Acts 29

Johann Els gesels met Mathys van der Vyver van Acts 29 (Lewende Woord Bronkhorstspruit) oor sy bediening en ook sy eie pad met die Here
1 Mar 2022 11PM 17 min

Dr Gustav Gous - Die lewe is 'n lied

Dan het ons ‘n nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Die lewe is … ‘n lied! uit Ps 137
1 Mar 2022 11PM 5 min

Dwain van Rensburg - Radiokansel Golfdag

Radiokansel bied op 8 April ‘n Gholfdag by Wingate Park Country Club aan. Ons het vir Dwain van Rensburg van Pulpit Sport om ons meer daaroor te vertel.
1 Mar 2022 11PM 9 min

Charles van Onselen - Perspektief

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Perspektief uit KOLOSSENSE‬ ‭3:2‬ ‭NLV‬‬ “Laat julle gedagtes beheer word deur die hemelse dinge, nie deur dinge op die aarde nie.”
1 Mar 2022 11PM 4 min

Gideon Swart - Onregverdig behandel?

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verwys na hoe Jesus onregverdig aangekla is in Johannes 14 as hy verduidelik hoe om sulke omstandighede te hanteer.
1 Mar 2022 3AM 3 min

Gustav Krös: Christelike perspektief op wêreld nuus

Johann Els gesels met Gustav Krös, ankerspreker vir díe ronde van Christelik Aktueel,‘n webgebaseerde gespreksforum wat aangebied word deur die Begrond Instituut en INcontext International. Dit bied ‘n Christelike perspektief op huidige besprekingspunte gefokus op die media- en nuuswêreld.
25 Feb 2022 4AM 19 min

Martin Bisset se borde en klok vir siele

Johann Els gesels met Martin Bisset. Hy staan elke dag, sonskyn of reënweer in die strate van Hartbeespoort met ‘n bord om sy nek, nog borde langs die pad, en ‘n klok wat hy lui… alles om mense terug te roep na God toe.
24 Feb 2022 6AM 14 min

Kalaharistories: Sonskynwoorde

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Sonskynwoorde" uit Ps 116:1-2, 16B
23 Feb 2022 5AM 6 min

Riana Vermeulen - Strikke van Dankbaarheid

Johann Els gesels met Riana Vermeulen. Sy is ‘n boervrou uit die Noord Kaap wat al die vroue in die omgewing gemobiliseer het om groot strikke op elke plaas iewers sigbaar te monteer, as ‘n teken van hulle dankbaarheid teenoor die Here vir die reën.
23 Feb 2022 3AM 12 min

Gideon Swart - Die Heilige Gees Help

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verduidelik dat die Heilige Gees die een is wat jou help – uit Romeine 8:26.
23 Feb 2022 3AM 5 min
1300 – 1320