Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,713 Episodes
1280 – 1300

Dr Vorster Combrink van ABBO

Johann Els gesels met Dr Vorster Combrink van ABBO oor die nuwe kort kursus wat hulle die 2de April aanbied.
30 Mar 2022 12AM 8 min

Charles van Onselen: Met jou hele hart

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Met jou hele hart uit Spreuke 3:5-6 “Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal…
30 Mar 2022 12AM 4 min

Gideon Swart: Vertrou op God

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verduidelik n.a.v. Jesaja 40:31 hoedat ons die Here kan en moet vertrou.
29 Mar 2022 5AM 3 min

Hanelie Storbeck oor kanker en aanneming

Johann Els gesels met een van ons lojale luisteraars, Hanelie Storbeck, oor haar getuienis rakende haar kanker en ook die aanneming van haar kosbare seun.
28 Mar 2022 5AM 12 min

Gateway News 23 March

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
23 Mar 2022 3AM 5 min

Kalaharistories: Nes Hy gesê het

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Nes Hy gesê het" uit Deut 13:4 uit…
23 Mar 2022 12AM 4 min

Gideon Swart: Fokus op die Here en ander

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verduidelik uit Jakobus 1:27 hoedat jou eie probleme aangespreek kom soos jy op die Here en op ander fokus. Dit is ‘n koninkryksbeginsel.
23 Mar 2022 12AM 4 min

Julita Kok: Kaap tot Kaïro

Johann Els gesels met ‘n ou bekende, Julita Kok oor haar wedervaringe soos sy van die Kaap tot Kaïro reis saam met Jesus. Sy het omtrend stories om vir ons te vertel vanmiddag!
23 Mar 2022 12AM 19 min

Dr Gustav Gous: Die lewe is... 'n toets

Dan het ons ‘n nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Die lewe is … ‘n toets: 'n Beproewing met 'n prys uit Jakobus 1:12
23 Mar 2022 12AM 6 min

Charles van Onselen: Reine Godsdiens

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Reine Godsdiens uit Jakobus 1:27 “Reine en onbesmette godsdiens voor God en die Vader is dít: om wese en weduwees in hulle verdrukking te besoek en jou vlekkeloos te bewaar van die…
23 Mar 2022 12AM 5 min

Erna Goedhart believes in God's unity in SA

Johann Els is speaking to Erna Goedhart, the founder of East London-based Unity Corporation, a national restoration and reconciliation initiative she has been pursuing over 24 years.
17 Mar 2022 12AM 12 min

Gateway News 16 Mar

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
16 Mar 2022 6AM 5 min

Kalaharistories: Net Hy alleen

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Net Hy Alleen” uit Joh 4:14 – 15…
16 Mar 2022 6AM 6 min

Bishop Malusi Mpumlwana about the church and zenephobia

Bishop Malusi Mpumlwana, secretary-general of the SA Council of Churches talks about the SACC Indaba that covered non-South African persons in society and the economy. Especially after the xenophobic violence in Alexandra recently, this is very relevant at the moment.
16 Mar 2022 12AM 11 min

Charles van Onselen: Deurgrond My

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: “Deurgrond my” uit PSALMS‬ ‭139:23-24‬ ‭AFR53‬‬ “Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; en kyk of daar by my 'n weg is van smart,…
16 Mar 2022 12AM 6 min

Gideon Swart - Jou uitdagings gee jou empatie

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verduidelik hoe jou uitdagings jou empatie gee met ander se moeilikheid, en hulle uitdagings met joune. (2 Kor 1:3)
15 Mar 2022 12AM 4 min

Dr Johann Voges - Anderkant Twyfel

Johann gesels met Johann Voges, wat bekend is vir sy eerlike en onopgesmukte skryfwerk. Hy noem dit kreukelgedagtes – dis juis nie mooi glad gestryk nie. Ons gesels vandag oor sy boek: Anderkant Twyfel en kyk of ons ‘n paar lewensworstelvrae kan beantwoord.
11 Mar 2022 2AM 16 min
1280 – 1300