In die #OFMKunsteklop vind Yolanda uit wat die Abraham Kriel Kinderhuis op Potchefstroom, se liggiefees so uniek maak. Dit beloof om iets te he vir jonk en oud.
Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens speaks to Lesley Mokgoro, CEO of Phatshoane Henney Atorneys and New Breed Art Competition spokesperson. Listen to the podcast below.
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens vind meer uit oor "Art Attack" wat hierdie naweek in Klerksdorp plaasvinf, dit word aangebied deur B Gallery by Matlosana Mall.
Fees TV, soos dit op DStv bekend sal staan, is die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai word en dit sal van 1 to 7 Oktober 2021 op DStv-kanaal 150 te sien wees.
Dis met groot opwinding dat Aardklop bekend maak dat hul voortgaan met die beplande opwipfees. Alexa Strachan, feesbestuurder gesels met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens hieroor
Wenner van Kokkedoor 2019 Wilhelmina Thirion Garçao van Kimberley vertel sy "verf" eintlik al jare lank op koeke met versiersuiker en kuns is iets wat sy op skool ook lief gehad het. Deesdae kan jy haar op Koskuns op TV sien waar sy haar liefde vir kos en kuns uitleef…
7 Sep 2021
4 min
280 – 300
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.