Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
374 Episodes
20 – 40

Diere vergiftig: Wat nou? Praktiese raad vir troeteldier-eienaars

Dr. Theuns Laubscher gesels met Marcel Theron oor wat om te doen wanneer ’n dier moontlik vergiftig is. Hulle bespreek die algemene oorsake van vergiftiging, waarskuwingstekens waarna eienaars moet oplet, en watter onmiddellike stappe geneem moet word om ’n dier se lewe te red. Hierdie gesprek bied noodsaaklike inligting vir…
17 Feb 1AM 4 min

Irma Rescue: Natuurlike Ondersteuning vir Stres, "Burnout" en Meer

Jean-Louis Knouwds gesels met Anette Rheeder oor die gewilde Irma Rescue-reeks en hoe hierdie natuurlike produkte ondersteuning kan bied tydens uitdagende tye. Hulle deel waardevolle insigte oor persoonlike ervarings én terugvoer ná die gebruik van Irma Rescue Burnout en Irma Rescue Stress, asook hoe die volledige reeks kan help met…
11 Feb 3AM 9 min

Elmero Strauss gesels met Alicia Dobson

Vandag maak ons kennis met Alicia Dobson - sangeres en kreatiewe gees wat haarself uitdruk deur musiek, skilder en teken. In haar onderhoud gesels sy oor haar debuutvrystelling, “Blank” Skakel tot haar lied: https://youtu.be/jU-Hf4ISGqk?si=EpAyeqlHXePHLrO2
6 Feb 7AM 4 min

Elmero Strauss gesels met Suann van Heerden oor Hiking for Hope

Hiking for Hope - ’n doelgedrewe staproete waar elke tree hoop bring vir kwesbare kinders. Meer as net ’n staptog: dit is ’n reis van veerkragtigheid, spanwerk en omgee, waar personeel en tieners saam stap om bewusmaking te skep en ’n werklike verskil te maak.
5 Feb 4AM 6 min

Elmero Strauss gesels met Elmine McCarthy oor Die Voortrekkers

Elmero Strauss gesels met Elmine McCarthy oor Die Voortrekkers. ’n Jeugbeweging wat kinders toerus met kultuur, avontuur en natuur. Van leierskap en diensbaarheid tot ligdraers vir 2026 - ’n gesprek oor hoop, karakter en die toekoms van Namibië se jeug.
4 Feb 6AM 9 min

Irma’s Rescue: Wanneer die Druk te Veel Raak

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die realiteite van emosionele druk - wanneer jou hart gebreek is, angs jou oorweldig, of stresvlakke deur die dak skiet en dit voel asof die druk nooit gaan eindig nie. In hierdie insiggewende gesprek fokus hulle op Irma’s Rescue, met spesiale aandag aan Heartbreak…
4 Feb 3AM 12 min

Bek- en Klouseer: Wat Boere Moet Weet

JP Nel gesels met dr. Theuns Laubscher oor bek- en klouseer en die impak daarvan op vee. Hulle bespreek wat die siekte is, hoe dit versprei, watter tekens om voor uit te kyk, en wat boere kan doen om hul vee te beskerm. ’n Insiggewende gesprek vir enigeen in die…
3 Feb 2AM 8 min

Menoforce vir Warmgloede en Nagsweet: ’n Gesprek met Estie Schreiber

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel Menoforce-tablette en hoe dit kan help om warmgloede en nagsweet tydens menopouse te verlig. Sy deel haar ervaring en verduidelik hoe hierdie natuurlike produk werk, hoekom dit effektief is, en hoe maklik dit is om te gebruik. Menoforce is sonder voorskrif beskikbaar by apteke landswyd,…
28 Jan 3AM 12 min

Rosatom se syfers is nie korrek nie - Sauma

MSN berig dat Rosatom beplan om tot US$500 miljoen (ongeveer N$9,4 miljard) te belê in 'n langtermyn-uraanprojek in Namibië, wat gemik is op 'n jaarlikse produksie van 3 000 ton uraan en 'n mynleeftyd van meer as 25 jaar, terwyl Rusland en Namibië gesprekke oor samewerking in uraanontwikkeling en die…
22 Jan 5AM 7 min

Gesonde Niere: Estie Schreiber oor A.Vogel Nephrosolid

Hierdie week gesels Estie Schreiber oor die gesondheid van jou niere en hoe jy dit kan ondersteun met A.Vogel Nephrosolid. Beskikbaar by apteke regoor Namibië. Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur ‘n e-pos na info@sanatural.co.za
21 Jan 3AM 11 min

Anette Rheeder gesels oor hidrasie, minerale & gesondheid!

Ons begin die jaar met ’n insiggewende gesprek saam met Anette Rheeder oor die belangrikheid van die regte kombinasie van water en minerale vir goeie gesondheid. Sy gesels oor A.Vogel Multiforce Alkaliese poeier en hoe dit jou liggaam daagliks kan ondersteun om gebalanseerd en energiek te bly. In Namibië is…
16 Jan 2AM 11 min

Elmero Strauss gesels met Anthony Boucher

Elmero Strauss gesels met Anthony Boucher, hoof van die kuber misdaad eenheid in SA 🇿🇦 onder leiding van Mike Bolhuis, oor hoe jy jou self moet beveilig en jou elektroniese toestelle moet gebruik in publieke plekke.
3 Dec 2025 7AM 7 min
20 – 40