Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die lewer en A.Vogel Boldocynara

Loading player...
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die belangrike rol wat die lewer in ons algemene gesondheid speel.

Dr Vogel het die lewer die reguleerder van menslike gesondheid genoem. In dié gesprek kyk Jean-Louis en Estie na hierdie kosbare orgaan, hoe ons dit kan ondersteun en na A.Vogel Boldocynara, ’n kruietonikum wat die funksie van die lewer en galblaas ondersteun.

A.Vogel Boldocynara is sonder voorskrif by apteke beskikbaar.

Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur ’n e-pos aan info@livingnaturally.co.za.
9 Sep 5AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Elmero gesels met Darryl Beukes oor sy boek "The Reward of Repetition"

Diep, roerend en ontsettend inspirerend! 🎙️✨ Tydens vandag se Kosmos 94.1 Kuierkonvooi het Elmero agter die mikrofoon ingeskuif vir 'n ongelooflike gesprek met Darryl Beukes oor sy boek, "The Reward of Repetition". 'n Kragtige herinnering dat volhoubaarheid en die regte gewoontes werklik vrugte dra
9 Sep 11AM 8 min

Disney op die verhoog: ’n Betowerende dansproduksie by die NTN

Jean-Louis en Laimi gesels met Anchen Wille van die Anchen Wille Dance Academy oor hul nuwe produksie, Disney on Stage! Ontdek wat jy kan verwag van hierdie kleurvolle vertoning vol dans, musiek en geliefde Disney-karakters. ’n Gesprek oor die magie van Disney, dans en ’n produksie wat die verhoog by…
3 Sep 5AM 5 min

95 Jaar van Die Voortrekkers in Namibië – Ligdraers in die Wêreld

Elmero Strauss gesels met Elmine McCarthy van Die Voortrekkers Namibië oor ’n besondere mylpaaljaar – 95 jaar van Die Voortrekkers in Namibië. Hulle gesels oor die 2026-jaartema, “Voortrekkers as Ligdraers in die Wêreld”, en die nuwe feesjaarlied, “Rotsvas” deur Adam Tas. ’n Gesprek oor tradisie, waardes, leierskap en die rol…
2 Sep 6AM 8 min