Francois Hanekom Jnr.: Die jongste Wanderers Ope-kampioen nóg

Loading player...
Francois Hanekom Jnr. het geskiedenis gemaak deur die jongste speler nóg te word om die Wanderers Ope-toernooi te wen. Op pad na die titel het hy van Namibië se topspelers geklop, insluitend Kyle Kriel, Le-Hugo van Rooyen en die Namibiese nommer een, Arno Diekmann.

Ons gesels met die jong muurbalster oor sy merkwaardige oorwinning, die voorbereiding wat hom tot die titel gelei het en sy ambisies en drome vir die toekoms.
31 Aug 2AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Namibië se mediumtermyn-begrotingsoorsig – Romé Mostert van Cirrus Capital

Wat beteken Namibië se mediumtermyn-begrotingsoorsig vir die land se ekonomie en jou sak? Jomare Duddy gesels met Romé Mostert van Cirrus Capital oor die mediumtermyn-begrotingsoorsig wat op 22 Oktober 2026 in die parlement ter tafel gelê is. Hulle ontleed die belangrikste aankondigings, staatsbesteding, die land se finansiële posisie en wat…
23 Oct 2AM 13 min

NamRA se belastingamnestie: Wat jy moet weet voor 31 Oktober | Aune Shikongo

Die sperdatum vir NamRA se belastingamnestieprogram is 31 Oktober 2026, maar wat beteken dit vir belastingbetalers wat nog uitstaande opgawes of belastingskuld het? Kosmos 94.1 gesels met Aune Shikongo, NamRA se Bestuurder vir die Sentrale Streek: Registrasie, Belastingbetalersdienste en Skuldbestuur, oor wie vir die program kwalifiseer, hoe die ITAS-stelsel werk…
22 Oct 2AM 11 min

Jou liggaam, jou kosbaarste huis | A.Vogel Multiforce

Jy woon in die duurste huis wat jy ooit sal besit: jou liggaam. Maar hoe goed versorg jy die triljoene inwoners wat daarin woon? In vandag se gesprek oor A.Vogel Multiforce gesels ons oor dié treffende vraag en die aandag wat jy aan jou liggaam gee. Multiforce is by apteke…
21 Oct 4AM 10 min

NASCAM Music Licensing Fees Explained – Ferdinand Gertze

NASCAM's music licensing fees have sparked frustration among Namibian business owners, with many questioning how tariffs are calculated, why additional licences are required, and where the collected money goes. Kosmos 94.1's Laimi speaks to Ferdinand Gertze, Acting Chief Executive Officer and Acting Vice Chairperson of the Namibian Society of Composers…
21 Oct 2AM 11 min

Sanet Prinsloo: ’n Gesellige viering van Internasionale Sjefdag

Die bekende Namibiese sjef Sanet Prinsloo kuier saam met Jean-Louis en Laimi op Kosmos 94.1 ter viering van Internasionale Sjefdag. Met haar aansteeklike gees en liefde vir kos gesels ons oor die vreugde van kook en vanjaar se tema, “Food Explorers” — die ontdekking van bestanddele en die storie agter…
20 Oct 3AM 9 min